Wise Roots Publishers
Alfabetlaan Boek 2 | Leesontwikkeling met Lang Klanke en Woordbou (PDF)
Alfabetlaan Boek 2 | Leesontwikkeling met Lang Klanke en Woordbou (PDF)
Couldn't load pickup availability
Share
Help jou kind om twee- en drieklanke te bemeester en langer stories met selfvertroue te lees.
Alfabetlaan Boek 2 bou voort op die grondslag van lees en fokus op die ontwikkeling van lang klanke, twee- en drieklanke. Hierdie boek help kinders om woorde beter te herken, te verstaan en self te lees.
Met dierekarakters en ’n eenvoudige, herhaalbare metode, leer kinders om klanke te kombineer en nuwe woorde met gemak te lees.
Hierdie fase is belangrik omdat dit die brug bou tussen eenvoudige lees en meer vloeiende, selfstandige lees.
Wat is ingesluit:
- Leesboek (PDF)
- Dierekarakter-kaartjies (PDF)
- Druk-en-gebruik materiaal
Wat jou kind gaan leer:
- Lang vokale herken
- Twee- en drieklanke lees
- Woorde opbreek en saamvoeg
- Meer vloeiende leesvaardighede
Hoe om dit te gebruik:
Werk stadig en sistematies deur die boek. Herhaal klanke gereeld en gebruik die kaartjies om begrip te versterk.
Ouderdom:
5 – 8 jaar
Produk tipe:
PDF aflaaibare produk (geen fisiese boek word gestuur nie)
