Skip to product information
1 of 1

Wise Roots Publishers

Leesteken Kaartjies

Leesteken Kaartjies

Regular price R 10.00
Regular price Sale price R 10.00
Sale Sold out
Taxes included. Shipping calculated at checkout.
Quantity

Leesteken Kaartjies is ’n klein druk-en-gebruik PDF-stel met eenvoudige kaartjies vir leestekens punt, uitroepteken, vraagteken, komma en aanhalingstekens.(L.W. Hierdie kaartjies is ook ingesluit in Alfabetlaan Boek 3 en alle pakkette wat Boek 3 bevat.)

Hierdie kaartjies help kinders om leestekens visueel en maklik te verstaan deur vriendelike prentjies en kort verduidelikings.

Ingesluit:
PDF-lêers in A4 én US Letter formaat
5 leestekenkaartjies
Druk-en-gebruik materiaal
Onmiddellike digitale aflaai

Let wel: Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese produk word gestuur nie.

View full details